Hlomo Hlomo Game Reserve
10 gaste
5 slaapkamers
10 beds
1 badkamer
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - D429, Magudu, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hlomo Hlomo Game Reserve is 'n wildreservaat in privaat besit wat in KwaZulu-Natal geleë is. Gaste kan 'n Afrika-ervaring geniet terwyl hulle om die vuur ontspan en deur die natuurskoon omring is.
Dié outentieke selfsorg-tentkamp het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 tente wat elk slaapplek vir 2 gaste en 'n pragtige uitsig oor die Lebombo-voetheuwels en Zoeloeland-vlaktes het. Elke tent het 2 enkelbeddens, 'n spieëltafel, kasruimte en lei na 'n stoep met buitesitplek. Gaste deel die gebruik van 'n aparte ablusieblok met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Vyebome bied skadu aan die buitelugkuierarea met 'n kroeg en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
Hierdie reservaat van 800 hektaar spog met 'n ryk en diverse verskeidenheid fauna, flora en ruim landskappe. Die reservaat bied verskeie staproetes en met asemrowende uitsigte. Gaste kan treffend gemerkte njalas, asook aasvoëls en bateleurs sien. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Ithala-wildreservaat, wat 42 km ver is en die geskiedkundige slagvelde van KwaZulu-Natal in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- D429, Magudu, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D429, Magudu, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang