House Grace
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 11:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Alfred Terrace, Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Summerstrand, bied House Grace gemaklike akkommodasie ideaal vir groot groepe.
Die ruim huis bied slaapplek vir 11 gaste en bestaan uit 9 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die oorblywende 7 slaapkamers elk 'n enkelbed het. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, 1 met 'n stort en toilet, en die tweede met 'n toilet en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring.
Die huis beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n ketel. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area. Vir diegene wat wil verken, is die hawe 2 km weg en Kings Beach is 3.2 km vanaf die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Alfred Terrace, Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 11:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Alfred Terrace, Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang