+34

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Courtney F
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Relaxing. Very cozy, will definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Fantasties! So lekker, die view is amazing, die swembad en hottub is so lekker. Monty is baie vriendelik! Hulle honde is vriendelik, en ons 'n worshondjie ook saamgevat. WiFi is bietjie swak, as jy dalk werk sou wou doen, maar dit was beter so want dan los mens die foon en ontspan! Maak seker om regte aanwysings te vra want die maps vat jou verkeerd om. Maar ons het dit so geniet! Lekker braai en kuier area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noleen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great. Great place, very colourful and neat, quiet and secluded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

We had a lovely time at Howard's View. Howard's View is such a lovely cosy cottage. Beautiful arty interior. The host thought of everything, lots of books for the readers, best ever cosy cinema/lounge/playroom, with lots of board games, playing cards, Jenga blocks, fingerboard, etc. And a hot tub for those who want to have a lazy hour of laziness. We enjoyed our time at Howard's View, which is a cottage on a smallholding about 45 km outside Port Elizabeth near Falcon Rock hiking trail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beautiful stay, will return. An amazing stay with beautiful scenery. Definitely planning to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfek! Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is pragtig, die plekkie was baie oulik, ons sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chariss P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

It was awesome. Our stay at Howards View was exceptional. We really enjoyed our stay. I highly recommend that people stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2025

Oornag oppad Kaap toe. Die gastehuis was baie moeilik om te vind. Die adres wat aangegee word, was nie naastenby goed genoeg om die plek te vind nie. Bykomende inligting word benodig, wat die eienaar op die dag van aankoms vir jou aanstuur. Ongelukkig het ons nie die bykomende inligting betyds ontvang nie, wat gelei het tot 'n 2 ure lange soektog.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Heidi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A relaxing weekend in a beautiful setting in the mountains. Accommodation was gorgeous and we spent our weekend in the utmost comfort. Everything we needed was provided. The garden out front was beautiful, with covered lounge chairs and couches, and a firepit. A beautifully decorated place inside and out. The host is easygoing, very friendly and approachable, always available and willing to help. The hot tub is most definitely a selling point, overlooking the mountain and natural surroundings. A wonderful experience all in all and highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

5 stars all the way! Beautiful, well equipped, private, and so many extras. My partner and I went for a second time for a quick weekend breakaway. The views are gorgeous and the unit is absolutely perfect and extremely well equipped. The hot tub under the stars overlooking the mountains is just a bonus! Enjoying early morning coffees with a breathtaking view, very cute doggies and stunning birdlife is just rest for your soul. Definitely a gem close to home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Monty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Van Stadens River East, Uitenhage, Port Elizabeth, 6017, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfc163808a89f5619061138b3334f84e0bed3221c6b9f5fa5acbbf1a0d79bb1e043bb2ac6f1fd05ccb9b9eb30c909ff82670?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Van Stadens River East Uitenhage 6017 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.894802099626 25.206673188711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang