10 gaste
5 slaapkamers
9 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Farm 2169, Spring Grove Farm, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hydrangea Guest House is in Nottingham Road geleë en is geskik vir families en groot groepe vriende. Dit het oorgenoeg plek en bied 'n verwelkomende atmosfeer.
Daar is slaapplek vir 10 gaste en die verblyf beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed terwyl die oorblywende 4 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het wat op versoek in koninggrootte-beddens omskep kan word. Die badkamers het elk 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix en DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike beskutte stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste kan ook die rustige atmosfeer van die groen tuine geniet terwyl hulle om die vuurput kuier. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm 2169, Spring Grove Farm, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hydrangea Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 2169, Spring Grove Farm, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang