Ibamba Safaris
11 gaste
4 slaapkamers
10 beds
4 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kaalleegte 283 KR, Portion 7, Mokopane, 0600, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Ibamba Safaris is slegs 2 uur vanaf Pretoria geleë, met wildlewe rondom jou en pragtige sonsondergange.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is ingerig met 4 enkelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers, elk toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en die 2 gedeelde badkamers is elk toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, gereedskap, ketel, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas met 'n ontbyttafel. Die eetkamer het 'n eetkamertafel vir 6 gaste. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV met geselekteerde stroomopsies en WiFi vir u gerief.
Gaste kan veilige parkering, die buitelug swembad, die braai-area en die gemeenskaplike vermaak-/kroegarea geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te geniet sluit in visvang, wildlewe kyk, 'n begeleide wildrit, nagritte, stap-safari's, voëlkyk, of die geniet van 'n pragtige bosontbyt of aandete.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Kaalleegte 283 KR, Portion 7, Mokopane, 0600, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kaalleegte 283 KR, Portion 7, Mokopane, 0600, Limpopo
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang