LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23
Selfsorg in Natalse Middellande

Irish Hills



4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Sylvan Grove, Winterskloof, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Irish Hills is 'n knus selfsorgwoonstel in Winterskloof, Hilton, wat tot 4 gaste kan akkommodeer.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en daar is 2 enkelbeddens wat deur 'n gordyn van die hoofslaapkamer geskei word. Die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet met 'n bidet en 'n wasbak.

In die kombuisie sal gaste 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, sowel as eetgerei en breekware vind. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n eetkamertafel vir 4 en 'n verwelkomende kaggel.

Vir buiteluggenot het gaste toegang tot 'n ruim patio met 'n eetkamertafel. Hier kan hulle ontspan en die pragtige uitsigte oor die omliggende omgewing geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet met bidet


Ligging

Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 15% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Die eienaar het honde, dus is ander troeteldiere nie welkom nie.
Rook binne die eenheid is verbode, maar daar is 'n groot stoep met 'n braai waar gaste kan rook.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag, vir 4 mense
Bespreek

4 Sylvan Grove, Winterskloof, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4adcf39a892f4ad59a6e8e31bda391dbaae245c1e96b10de4c2f9ae23c0a4ce15c94689d5e1a040555549f2509e4296fe603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag, vir 4 mense 4 Sylvan Grove Winterskloof 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.584207845298 30.297608429413
Soek in 'n groter streek