The Plot - West Coast Style Glamping & Accommodation, Jacobsbaai
Beskrywing
Die Kampeerterreine bied eenvoudige, ontspanne kampeerverblyf vir gaste wat verkies om hul eie tente saam te bring. Elke staanplek het toegang tot elektrisiteit. Gaste maak gebruik van gedeelde ablusiegeriewe met toilette en warm storte. 'n Gemeenskaplike kombuis is beskikbaar en toegerus met elektriese toestelle; gaste moet hul eie breekware, eetgerei, en potte en panne saambring. Kampeerterreine is deel van 'n ontspanne Weskus-styl verblyf, met toegang tot gedeelde buitelugareas en braaigeriewe, ideaal vir gaste wat die natuur in 'n ontspanne kusomgewing wil geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Dagbesoekers is teen R50 per persoon vanaf 10:00 tot 18:00 welkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 4 enkelbeddens. Daar is 'n gedeelde badkamer met storte, asook 'n gemeenskaplike kombuis, braai- en vermaakarea, die kroeg en die lapa wat 'n pool-tafel en gedeelde DStv het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Dagbesoekers is teen R50 per persoon vanaf 10:00 tot 18:00 welkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en het 3 stapelbeddens. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike badkamers wat storte het, asook tot die gemeenskaplike kombuis, kuier- en braai-areas. Daar is 'n lapa en gedeelde DStv by die kroeg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Dagbesoekers is teen R50 per persoon vanaf 10:00 tot 18:00 welkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 7 gaste. Daar is 1 enkelbed en 3 stapelbeddens. Gaste het toegang tot gedeelde badkamers met storte, die gemeenskaplike kombuis, braai- en vermaakareas, de kroeg en die lapa met sy pool-tafel en gedeelde DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Dagbesoekers is teen R50 per persoon vanaf 10:00 tot 18:00 welkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en toegang tot gemeenskaplike badkamers met storte en toilette, die kombuis, vuurmaakplekke en vuurputte, alle kuierareas, die lapa met 'n pool-tafel en 'n kroeg met kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Dagbesoekers is teen R50 per persoon vanaf 10:00 tot 18:00 welkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot gemeenskaplike badkamers met storte en toilette, die kombuis, vuurmaakplekke en vuurputte, alle kuierareas, die lapa met 'n pool-tafel en 'n kroeg met kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Dagbesoekers is teen R50 per persoon vanaf 10:00 tot 18:00 welkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tent het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Linne en elektrisiteit is beskikbaar. Die tente het hulle eie braai- en kuierareas. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike kombuis, 'n badkamer met storte, kuier- en braai-areas. Daar is 'n TV met DStv in die lapa.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Dagbesoekers is teen R50 per persoon vanaf 10:00 tot 18:00 welkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tent het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens. Linne en elektrisiteit word voorsien. Die tente het elk hul eie braai- en vermaakarea. Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike kombuis, badkamers met storte, vermaak- en braai-area. Daar is 'n TV in die lapa wat DStv het en gaste kan sport op die grootskerm geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Dagbesoekers is teen R50 per persoon vanaf 10:00 tot 18:00 welkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tent is die enigste eenheid met sy eie en suite-badkamer, privaat braai en kuierarea. Die tent het 'n dubbelbed, 'n buitestort met warm water en 'n privaat toilet. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike badkamers met storte en toilette, die kombuis, vuurmaakplekke en vuurputte, alle kuierareas, die lapa met 'n pool-tafel en 'n kroeg met kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Dagbesoekers is teen R50 per persoon vanaf 10:00 tot 18:00 welkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tent het slaapplek vir 3 gaste in 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Linne en elektrisiteit word voorsien. Die tente het elk hul eie braai- en vermaakarea. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike kombuis, badkamers met storte, vermaak- en braai-area. Daar is 'n TV in die lapa wat DStv het en gaste kan sport op die grootskerm geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Dagbesoekers is teen R50 per persoon vanaf 10:00 tot 18:00 welkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kalksteenhuis het slaapplek vir 3 gaste op 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste in dié huis het toegang tot gemeenskaplike badkamers, 'n kombuis, kuierareas, 'n lapa met 'n pool-tafel en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Dagbesoekers is teen R50 per persoon vanaf 10:00 tot 18:00 welkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 307, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 65 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang