Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jeanley

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Christa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, veilig, gasvry. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannette
Jeanley
Baie dankie vir vriendelike terugvoer.

Yvette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie aangenaam, veilig en vriendelik. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannette
Jeanley
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Donna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Volkome tevrede 10/10. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gemaklik, vriendelik en super spesiaal. Dit was 'n awesome naweek. Die eienaar is amazing en so vriendelik, sy het ons verblyf baie gemaklik gemaak en dit was so rustig en stil. P.S. Dansy Jenlys, ek is nou verloof en baie gelukkig. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannette
Jeanley
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly vir jou, mag julle baie gelukkig wees.

Anri B
1 nag
4.6
Apr 2025

Was netjies en skoon en ontvangs was vriendelik en aangenaam. Dit was baie aangenaam en sal die verblyf definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannette
Jeanley
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer.

Kevin P
1 nag
4.0
Apr 2025

Very good and homey. The stay was very good, the room was very clean and there was great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jeannette
Jeanley
Thank you for your feedback.

Ej L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sal aanbeveel. Skoon en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannette
Jeanley
Goeie dag. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Donna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Volkome tevrede - waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannette
Jeanley
Baie dankie vir die positiewe resensie, Jp Eksteen.

Frik E
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Gasvry, netjies en gemaklik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannette
Jeanley
Goeie dag. Dankie vir jou vriendelike terugvoer.

Frans V
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Fine. Comfortable. Could do with a TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeannette
Jeanley
Baie dankie vir die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Springbokstraat 215, Wierdapark, Centurion, 0149, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6695154125592b5cdab7f865d719570e34bc571f9838429a29939343234d463dc92cce13ea4a9951c22b72e873a4f17d5f82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 215 Springbok Street Wierdapark 0149 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.859120940901 28.139792335686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang