- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sani Road, KarMichael Farm, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
KarMichael Farm is 'n werkende plaas van sowat 35 hektaar buite die klein dorpie, Himeville, en bied gerieflike en luukse verblyf in 5 selfsorgkothuise en 4 B&B-kamers.
Daar is 2 varswaterdamme op die eiendom waar jy kan baars vang op 'n streng vang-en-vrylaat-basis. Die plaas bied lieflike uitsigte tot in Lesotho waar die Hodgson's Pieke duidelik te sien is op helder dae. Die afdraai na die Sani Pas is slegs 1 km van ons af.
Ons bied meer as genoeg veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n WiFi-kuberkol beskikbaar by ontvangs. Die plaas is reeds seder Oktober 2007 aan die gang en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil en rustige wegbreekplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Sani Road, KarMichael Farm, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Gaste dink KarMichael Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sani Road, KarMichael Farm, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang