+49
Selfsorg in Graaff-Reinet

Karoo Vine Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 686 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Maritza B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oornag verblyf. Ongelooflik mooi. Alles en nog meer wat jy nodig het. Veilige parkering. Baie vriendelike mense. Restaurant met heerlike kos sommer baie naby. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard J
1 nag
5.0
Jan 2026

Meer as aangename verblyf. Aangename oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend M
1 nag
5.0
Jan 2026

Ek het lekker gebly en lekker geslaap. Alles was net lekker. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salma K
1 nag
5.0
Jan 2026

Netjies en goed geleë. Baie lekker geslaap. Skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Violet L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Uitstekende verblyf. Ons het 'n baie lekker kuier gehad. Ek sal dit beslis weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta S
1 nag
5.0
Jan 2026

Great. Lovely stay in a beautiful town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
1 nag
5.0
Jan 2026

Puik. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n oornag oppad na George vanaf Gauteng. Die eenheid was skoon en mooi uiteengesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, goed ingerig. Die plekkie is ideaal vir 'n paar aande se oorslaap. Skoon, netjies, ruim met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Great. Pleasantly surprised. Only no Rooibos tea bags were provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

It was a satisfying, comfortable stay. The place is cosy, clean, private and exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 701

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

126 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d92c56162721bc05a46c7b8b2095733f5e566cdc2128b5985e22b30471855202531d05992a4423cc0f083a19db6169501c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 686 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang