+49
Selfsorg in Graaff-Reinet

Karoo Vine Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 699 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Johann J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netjies en goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Die area was lekker stil en beddens was lekker ferm sonder om hard te wees. Gereelde kommunikasie ontvang oor beskikbaarheid van sleutels en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Alles wat mens benodig om te oor te bly! Die lekkerste beddens! Dit was ons tweede keer wat ons by Karoo Vine Cottages gebly het! Dit was baie gerieflik en mooi! Alles wat mens benodig om te oornag oppad see toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie oulik, skoon en toegeruste plek. Baie oulike en toegeruste oornagplekkie. Ons is hartlik ontvang en baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Gerieflik, gemaklik, netjies, perfekte oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Ons het lekker gekuier. Die verblyf was goed met alles wat nodig is, met erge hitte en dan kom die donderweer laat middag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlike, rustige omgewing. Mooi stoepie om op te sit. Sal weer daar oornag. Dis 'n pragtige blyplek in die hartjie van Graaff-Reinet. Alles wat jy nodig het, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
1 nag
5.0
Feb 2026

Die eenheid is ruim, netjies en toegerus met alles wat 'n mens kan benodig. Karoo Vine Cottage - baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loretta M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

What a lovely find. Karoo Vine was a perfect overnight stop - easy to find and close to the attractions and restaurants in town. The hosts were so thoughtful to switch on the fans before arrival so that we arrived to a lovely cool room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Oulike Karoo-verblyf. Ons het heerlik gebly! Die ligging is ideaal, die plekkie is goed ingerig en die gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oornag verblyf. Ongelooflik mooi. Alles en nog meer wat jy nodig het. Veilige parkering. Baie vriendelike mense. Restaurant met heerlike kos sommer baie naby. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 714

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

126 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d92c56162721bc05a46c7b8b2095733f5e566cdc2128b5985e22b30471855202531d05992a4423cc0f083a19db6169501c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 699 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang