Karoo Vine Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 647 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gerhardus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie tuis gevoel. Het al by verskeie geleenthede daar gebly. Baie lekker gebly. Omgewing is baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Skoon, netjies, presies soos op foto's. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leluque M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Comfortable. Stay was great and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leluque M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Comfortable. Enjoyed the rest and will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleen T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lieflik lekker! Die plek is pragtig. Die plek is in alle opsigte pragtig! Dis netjies, skoon, veilig, mooi en gesellig! Vir seker 'n wenner! Besoek graag weer .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent. Beautiful accommodation. Conveniently situated, safe and spotlessly clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie U
1 nag
5.0
Nov 2025

Lekker stil en rustig. Baie lekker oorgeslaap, kon lekker uitrus voor die res van ons reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gerieflik, gemaklik en goeie waarde. Definitief waarde vir geld. Skoon, netjies en doodstil. Heerlik oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderlik! Uitstekende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermanus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende verblyf en vriendelike diens. Karoo Cottage is werklik waarde vir geld en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 655

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 126 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d92c56162721bc05a46c7b8b2095733f5e566cdc2128b5985e22b30471855202531d05992a4423cc0f083a19db6169501c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 647 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang