+49
Selfsorg in Graaff-Reinet

Karoo Vine Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 126 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Karoo Vine Cottages is ten volle sonkrag-aangedrewe en bied veilige selfsorgverblyf in die rustige en geskiedkundige dorpie Graaff-Reinet in die Oos-Kaap. Gaste kan kies tussen 3 verblyfopsies, elk met sy eie privaat ingang en unieke ontwerp.

Die Karoo Vine-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en die Karoo-kothuis en Stonewall-kothuis bied elk slaapplek aan 2 gaste. Elke kothuis, behalwe die Stonewall-kothuis, het 'n dubbelbed. Stonewall-kothuis het 2 enkelbeddens. Al die kothuise het badkamers met storte, maar Karoo Vine-kothuis het ook 'n bad. Die kothuise het elk dakwaaiers vir warm dae en nagte sowel as verwarmers vir koue weer. Elke kothuis het 'n platskerm-TV met Netflix. WiFi is beskikbaar in al die kamers.

Gaste het toegang tot 'n aparte ingang en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die kothuise is naby plaaslike winkels en restaurante.

Dié eiendom gebruik sonkrag.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 698 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johann J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Die area was lekker stil en beddens was lekker ferm sonder om hard te wees. Gereelde komm...
Sien meer
Feb 2026
Veronica L
Gesin met klein kinders
5.0
Alles wat mens benodig om te oor te bly! Die lekkerste beddens! Dit was ons tweede keer wat ons by Karoo Vine Cottages gebly het! Dit was baie geriefl...
Sien meer
Feb 2026
Rialda D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulik, skoon en toegeruste plek. Baie oulike en toegeruste oornagplekkie. Ons is hartlik ontvang en baie vriendelike gasvrou.
Feb 2026
Rina H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Gerieflik, gemaklik, netjies, perfekte oornag.
Feb 2026
Maria M
Saam met vriende
5.0
Ons het lekker gekuier. Die verblyf was goed met alles wat nodig is, met erge hitte en dan kom die donderweer laat middag.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 713

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 126 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Vine Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

126 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d92c56162721bc05a46c7b8b2095733f5e566cdc2128b5985e22b30471855202531d05992a4423cc0f083a19db6169501c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 698 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang