Beskrywing
Kambro bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Dit is aan die voorkant van die gastehuis teen die pad se kant. Daar is veilige parkeerplek en braai-areas agter. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n etenstafel en stoele, 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, wasbak, potte, braaipan, eetgerei, platskerm-TV met DStv, lugversorging en WiFi. Dit is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Spekboom bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die kamer is aan die voorkant van die gastehuis teen die pad se kant. Daar is veilige parkeerplek en braai-areas agter. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n etenstafel en stoele, 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, wasbak, potte, braaipan, eetgerei, platskerm-TV met DStv, lugversorging en WiFi. Dit is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Noorsdoring bied slaapplek aan 4 gaste op 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n uitsig oor die tuin en parkeerarea en die patio het 'n braai. Verder is daar 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n etenstafel en stoele, 'n kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, wasbak, potte, braaipan, eetgerei, 'n TV met DStv, lugversorging en WiFi. Dit is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Granaatbos bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die eenheid het 2 lugversorgers, 'n TV met DStv, 'n etenstafel en stoele, WiFi en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte, panne en eetgerei in. Hierdie eenheid het 'n uitsig oor die tuin en parkeerarea en het 'n patio met 'n braai. Die eenheid is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Nama bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens. Die eenheid front na die tuin en parkeerarea en sluit 'n patio met 'n braai in. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid beskik ook oor lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, wasbak, potte, braaipan en eetgerei. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ngunibos is 'n ruim oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in 1 slaaparea. Daar is slaapplek vir 5 gaste. Hierdie eenheid het 'n uitsig oor die tuin, parkeerarea, 'n stoep met 'n braai, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, gratis WiFi. 'n TV met DStv, 'n kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, wasbak, potte, 'n braaipan en eetgerei in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
93 Middle Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang