- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Sani Road, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Khanyeni bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Himeville, KwaZulu-Natal. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige verblyf weg van die stad se gewoel.
Verblyf word gebied in 3 eenhede. Die eerste eenheid is 'n selfsorgwoonstel wat slaapplek aan 4 gaste bied en die ander 2 eenhede bied elk slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind in 'n bababedjie. Albei eenhede het gemaklike beddens, en suite-badkamers, privaat ingange en WiFi.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, asook veilige parkeerplek op die perseel. Dié verblyf is sowat 6,7 km van Underberg af waar gaste geriewe, soos winkels en restaurante kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dale Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Sani Road, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Khanyeni het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Sani Road, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang