Kingfisher Villa
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mangweni Private Game Reserve, Elandsbosch, 0560, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Kingfisher Villa is aan die bopunt van 'n heuwel geleë en bied 'n onvergeetlike boswegbreek met 'n pragtige uitsig oor die Bosveld in die Mangweni Private Game Reserve, Limpopo.
Dié villa beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 2 en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 2 en suite-badkamers slegs 'n stort het.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel, kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot 'n ruim balkon met sitplek en 'n braai-area waar hulle die pragtige uitsig kan bewonder.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Mangweni Private Game Reserve, Elandsbosch, 0560, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mangweni Private Game Reserve, Elandsbosch, 0560, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang