- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Kings Avenue, Westville, 3629, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Kings Guest House is 'n huis in privaatbesit in die sentrale deel van Westville met maklike toegang tot M13, M19, N2 en N3. Ons bied 'n volledige Engelse ontbyt en veilige parkeerplek met afstandbeheer-toegang tot die eiendom. Aandete word voorsien indien vooraf gereël. Ons het ook 'n swembad waar gaste in die somermaande kan afkoel.
Kings Guest House het 2 kamers waarvan een 'n selfsorg-eenheid is. Die ander kamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Elke kamer het 'n badkamer, privaat ingang en lei na 'n swembad.
Ontbyt word in die eetkamer of buite op die patio bedien. Volledige DStv is beskikbaar in die gemeenskaplike sitkamer. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Ons is slegs 'n paar minute vanaf die Pavilion, Westwood Mall, Village Mall en Westville Mall en 15 minute vanaf die middestad. Kings Shaka Internasionale Lughawe is 40 km noord van Westville en 'n lughawe-pendeldiens is op versoek beskikbaar. Westville is 'n gerieflike sentrale punt waarvandaan plekke soos Amanzimtoti aan die Suidkus, Umhlanga Rocks en Ballito aan die Noordkus en Kloof en Hillcrest in die weste verken kan word. Ons is ook naby Westway Office Park en Derby Downs Office Park.
Ons is lekker na aan verskeie doendinge geleë. Vir sportliefhebbers is daar Moses Mabhida-Stadion, Absa Rugby-Stadion, Sahara Krieketstadion en Kings Park-Swembad. Vir dié wat hou van dobbel is daar Suncoast Casino en Sibiya Casino en vir vakansiegangers is ons naby die Pavilion, uShaka Marine World en slegs 20 minute vanaf die strand. Ons is ook sentraal geleë vir dié wat die Indaba July-Wedren, Durban-Strandfees, Comrades- en Dusi-Marathon en die Durban House and Garden Show wil bywoon.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie selfsorgkamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders en het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof toegerus is. Daar is ook 'n haardroër en 'n strykyster. Gaste het ook hul eie privaat ingang en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Bababed is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n yskas en mikrogolf toegerus is. Daar is ook 'n haardroër en 'n strykyster. Gaste het ook hul eie privaat ingang en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer is rolstoelvriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Bababed is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Raymond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
'n Bababed is op versoek beskikbaar.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |