+69
Gastehuis in Karas

Kitchen51 Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Antonie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Kamers was pragtig en goed toegerus. Kos was uitmuntend. Fantasties! Ons is mal oor die plek. Kinders het in die boorde rondgehol en dan ook lekker geswem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Pragtige plek met lekker kos. Baie lekker gebly, mooi netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roselle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Verskriklik lekker! 'n Juweel van 'n plekkie. Ons het vreeslik lekker gebly. Die huisies is pragtig en so modern. Die huisies was silwerskoon. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus G
1 nag
5.0
Jan 2026

Perfek vir oornag met 'n lekker aandete. Dit was ons oornag opsie gewees, sal definitief volgende jaar weer daar oorslaap, ons was vriendelik verwelkom. Die aandete was uit die boonste rakke. Na 'n lang warm dag op die pad, met ons aankoms was die Aircons aangegee en dit alleen verdien 'n 10/10. Kinders het die sout swembad ook geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex C
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Comfortable, convenient place, staff not up to standard, no farm products. Beautiful, modern and comfortable accommodation with a convenient location, unfortunately staff are not the friendliest and make the overall stay a once-off. Disappointed that no fresh farm products were available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uit die boonste rakke. Baie netjies, ruim, skoon en uit die boonste rakke. Heerlik en was baie goed ontvang. Diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

N juweel in die woestyn. Dit was n fantastiese stop! Die verblyf is skoon en netjies met alles wat benodig is. Sagte beddegoed en gemaklike beddens. Die kos is uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag
5.0
Okt 2025

Skoon, netjies en pragtig. Baie mooi en rustige blyplek. Moet sê die lugversorger het nie gewerk soos hy moes in die bloedige hitte nie, maar dis al wat bietjie gepla het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Kitchen51 Cottages
Baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel! Ons is bly dat jy ons blyplek mooi en rustig gevind het. Ons is egter jammer om te hoor dat die lugversorger nie na wense gewerk het tydens die warm weer nie. Dit klink moontlik of die stelling per ongeluk op "waaier" gestel was i.p.v. op die verkoeling ("cool") funksie. Ons waardeer dit regtig dat jy dit uitlig, want ons wil verseker dat al ons gaste gemaklik is, veral tydens warm dae. Ons sal definitief seker maak dat die lugversorgers korrek ingestel is en behoorlik werk vir toekomstige gaste. Ons hoop om jou weer te kan verwelkom, en belowe om te verseker dat alles perfek werk vir jou volgende besoek! Vriendelike groete, Jeanette & Kitchen51 Cottage span

Herdi V
1 nag
5.0
Sep 2025

Lekker! Heerlike plek om oor te bly as jy oppad is terug RSA toe of verder in Namibië in. Alles wat nodig is, is daar. Netjies met lugversorgers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. We were warmly welcomed at Kitchen 51 and enjoyed a superb dinner. The cottages were well appointed and comfortable. There were complimentary drinks and ice awaiting weary travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Kitchen51 Cottages
Thank you for your wonderful review! We are delighted you enjoyed your dinner at Kitchen 51 and found the cottages comfortable. It is great to know the complimentary drinks and ice were a nice welcome after your travels. Your kind words mean so much to our team, and we would love to welcome you back anytime! Warm regards, Jeanette and Kitchen 51 Cottages Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

B1, Geduld Farm Nr 51, Keetmanshoop, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafd946cf2ea88be48df66e0edbb791268299789b635cf068aeaf0a3cc21dc0836f3fcec9671f33f31182811565d86f3fb2c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 B1 Geduld Farm Nr 51 Karas 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.743548688215 18.494933101349
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang