Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosie se Ogie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marshia N
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

N' tuiste weg van die huis. Ons het baie lekker gebly. Alles is rustig, skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Ons was goed ingelig gehou en die gasheer het derentyd seker gemaak alles is in orde. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette P
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Pragtig, gerieflik en veilig. Perfek vir 'n wegbreek en gerieflik geleë. Die huis is pragtig en baie goed ingerig. Ons het baie lekker gebly. Oom het ons goed ingelig gehou en was baie behulpsaam toe ons planne bietjie verander het. Baie dankie, vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Baie dankie, Antoinette. Julle is altyd welkom. Baie dankie dat julle Kosie se Ogie so netjies gelos het.

Anell V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Amazing place! Great service, very neat and well-kept place. Perfect for a weekend away. Would recommend and will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Thank you Anell. You are always welcome at Kosie se Ogie.

Nicky M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Goed toegerus en baie huislik. Baie aangenaam - plekkie is goed toegerus en baie huislik. Sal beslis weer gaan kuier by Kosie se Ogie! WiFi spoed was nie baie vinnig nie, maar bruikbaar en 'n lekker toevoeging tot die geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Dankie, Nicky. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê.

Rachel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Dit was fantasties. Veilige oord. Kinders kon rondbeweeg en veilig wees. Dis 'n netjiese, skoon huis met alles wat nodig is. WiFi wat nooit af is nie, is 'n pluspunt vir die tieners. Badkamers skoon en netjies. Beddens baie gemaklik met stewige matrasse. Sal beslis weer gaan kuier. Die oord self is regtig skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Dankie Rachel. Julle is altyd welkom by ons.

Annetjie P
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Netjies. Goed geleë. Goed versorgde eenheid. Net een woord - awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi gelos het. Julle is altyd welkom.

Floris V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Dit was nou die lekker in LekkeSlaap! Koos het 'n pragtige plek in die hartjie van die bosveld. Hy was baie vriendelik en 'n great gasheer wat altyd regstaan om te help. Lekker gekuier en gebly by Kosie se Ogie. Sal beslis dit ons nommer 1 stop maak as ons weer hierheen kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Hallo Floris. Baie dankie vir die positiewe revue. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Rene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Kosie se ogie is 'n baie oulike plekkie. Het die buitebraai baie geniet. Lekker in aande by tafel gekuier terwyl ons braai. Is 'n netjiese plek. Ons het lekker in die aande gestap omdat dit veilig is. Die geplaveiselde paaie is pragtig. Die inwoners baie vriendelik, almal groet jou. Sal besoekers aanraai dalk solar liggie saamvat aangesien loadshedding soos op enige anderplek 'n probleem is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Kosie se Ogie
Baie dankie vir die mooi terugvoering en dat julle ons plekkie gebruik en gelos het asof dit julle eie was. Julle is meer as welkom in vervolg.

Chantell M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Wonderlike plek. Voel baie welkom. Die einaar maak seker van 'n paar "personal touches" wat die plek net nog meer na 'n huis weg van die huis af laat voel. Baie mooi en netjies. Koue swembad en put-put is wel nie in werking nie, maar daar is steeds meer as genoeg om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Koos
Kosie se Ogie
Baie dankie Chntell. Julle het Kosie se Ogie ook gelos of dit jul eie huis weg van jul huis is. Julle is meer as welkom om weer daar te bly. Ek hoop ons sien julle weer.

Moises O
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Veilig, gerieflik. Die geriewe was in 'n goeie toestand. Die kafee se diens is goed met als wat jy nodig het. Kos is goed. Die inwoners is vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Koos
Kosie se Ogie
Baie dankie Moises. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 75

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Die Oog, Naboomspruit, 0564, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6BzSfNlJ5kDGAN2DPGCok8PTXAbmE2VfonLzQn1fq9arXjGhDD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 13 Die Oog Naboomspruit 0564 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.449038155621 28.615326299595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang