6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Die Oog, Naboomspruit, 0564, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Kosie se Ogie is 'n selfsorg-eenheid in 'n oord sowat 13 km vanaf Naboomspruit. Dié oord spog met baie geriewe en doendinge vir vermaak.
Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 solderarea, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed. Die solderarea het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n lapa met stoepmeubels en braaigeriewe.
Die oord het 'n restaurant, 'n speletjiesarea met 'n pooltafel, 'n kroeg, kuriowinkel, 'n kerk, swembad, waterwurm, tennisbane, putt-putt-baan en 'n kinderarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 83
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 13 Die Oog, Naboomspruit, 0564, Limpopo
- Gaste dink Kosie se Ogie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Die Oog, Naboomspruit, 0564, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang