8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 298 Elements, Elements Private Golf Estate, Bela-Bela, 0157, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
La-Ngwenya Serenite is 'n luukse huis in Bela-Bela in Limpopo. Dit het 'n uitsig oor die bosveld en op die berge.
Hierdie ruim huis met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Al die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is nog 'n badkamer met 'n wasbak, toilet en stort.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel geskik vir 10 en is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Buite is daar 'n boma en Jacuzzi, asook 'n swembad.
Die verblyf bied 'n luukse wegbreek in die natuur.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Siphiwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 298 Elements, Elements Private Golf Estate, Bela-Bela, 0157, Limpopo
- Gaste dink La-Ngwenya Serenite het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
298 Elements, Elements Private Golf Estate, Bela-Bela, 0157, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang