Lakeview Loft @ The Gates Estate
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hilton College Road, 69 The Gates at Hilton Estate, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Lakeview Loft @ The Gates Estate is geleë in 'n veilige landgoed in Hilton, binne maklike bereik van Hilton College, Hilton Life Hospitaal en die plaaslike dorpsgeriewe. Hierdie solder bied 'n rustige en gemaklike ruimte, ideaal vir ontspanning of sakereise.
Die oopplan-solder beskik oor 'n slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lugbraaier, 'n yskas en 'n wasmasjien. Die leefarea bevat 'n rusbank en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n privaat balkon met buitesitplek. Braaigeriewe is beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hilton College Road, 69 The Gates at Hilton Estate, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hilton College Road, 69 The Gates at Hilton Estate, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang