+66
Selfsorg in Graaff-Reinet

Langfontein Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige cottage op 'n plaas met die berge reg rondom jou. Ons het een nag in Dot's Cottage gebly, 'n mens behoort ten minste 2 nagte te bly, die pad in na die plaas is nogal ver op 'n grondpad. Die gasvrou was baie gaaf en het ons klomp inligting gestuur met WhatsApp soos die roete pin, al die hek kodes ens. Johanna het reeds by die cottage gewas toe ons daar aankom. Die grondpad is nogal lank nadat jy afgedraai het van die N9, dink so plus minus 30 km wat jou 1 uur neem om te ry, maar die natuurskoon maak op daarvoor, die berge met al die mooi kleure en vorms, langs die pad was daar skape met lammertjies, perde, 'n dam met water, bosbome, apies en 'n groot likewaan wat oor die pad geloop het. Die wolke was ook spierwit in die blou hemel. Dit was baie mooi en besonders. Dot's Cottage is pragtig en het alles in om vir jou 'n gerieflike verblyf te verseker. Die slaapkamer was ruim en die bed het kwaliteit wit linne en kussings gehad. Mooi bossie blomme was in die kamer. Daar was 'n waaier in die kamer om die 30 grade so bietjie af te koel. Die badkamer het 'n lekker groot stort gehad en daar was seep by die wasbak. Die water was gou warm en dit was lekker om te stort. As dit koud sou wees, is die tafel in die eetkamer lekker om by te kuier, maar ons het op die stoep gebraai en sommer daar by die tafel. Daar is ook 2 gemakstoele om die uitsig te geniet. Daar was hout beskikbaar om te koop, vir jou braai. Die kombuis het alles ingehad om kos te kon maak as jy wou en die yskas was lekker groot. Daar was bokke in die kamp voor die cottages en dit was so lekker om na hulle gesnork te luister en hulle dop te hou hoe hulle rondbeweeg. Die sonsondergang was ook mooi al het dit later bewolk geraak. Daar was WiFi en dit het baie goed gewerk, dankie daarvoor. Ons het ons verblyf baie geniet en kan Langfontein Farm Cottages aanbeveel as uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Absolute gem. Fantastic place. Peaceful and stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Dear Gustav, we are delighted to hear that you enjoyed your stay at Langfontein. Thank you for the feedback. Happy guests keep us going. We hope to see you again. Regards, Marliza

Andrew P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Quiet, relaxing and everything we wanted. Marliza, our host, was fantastic. We had motor issues and I want to extend thanks to everyone involved in Graaf Reinet for their heartfelt help. Dot's Cottage was brilliant; we loved our stay. Beautiful mountain views, lots of game animals to view. Joanna's bread was tops!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Dear Andrew, thank you for the positive and heartwarming review. It was so good to meet you and to have you at our farm. We hope to see you again. Regards, Marliza

Joshua S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A weekend that offered us a place to finally rest in the quiet beauty of nature. Incredible. Restful and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Dear Joshua, thank you for the review. It is so good to hear that you enjoyed the farm. We hope to see you again soon. Regards, Marliza

Michiel H
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Rus, vrede en stilte. Salig. Ek het heerlik gebly, maar nie streng gesproke in Langfontein nie: ek het in Dot's Cottage op die aangrensende plaas gebly. Dit het my ideaal gepas: dit was net ek en my hond, en die absolute stilte van Westbrooke was 'n lafenis – net die geknipper van die swaweltjies, en snags die gesnuffel en gesnork van die wilde diere. Ek stel my voor dat mense wat meer sosiale verkeer verkies, sal Langfontein verkies, met sy swembad en tennisbaan, en vermoedelik meer eetgeriewe. Dot's Cottage is streng selfsorg, behalwe vir die wonderlike Johanna en haar helper wat soggens die plek kom afstof. Ek het die drie rustigste dae van my lewe hier deurgebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Beste Michiel, ons is so bly jy het jou verblyf in Dot's Cottage geniet. Ons hoop jy kom weer. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Groete Marliza

Teresa S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Beeldskone plaas en huis, gerieflik en aandag aan detail. Hierdie plekkie is absoluut pragtig. Ons het baie goeie diens van die begin af gekry en met aankoms was ons aangenaam verras met 'n heerlike varsgebakte plaasbrood en regte botter. Die huisie is ruim en perfek ingerig, daar is aan alles moontlik gedink vir gerief. Die plaas is asemrowend en deel van die avontuur. Ek sal die verblyf weer en weer aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Liewe Teresa, ons waardeer julle terugvoering. Ons is so bly julle het die verblyf en die plaas geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Marliza

Julian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Superb. Amazing place and great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Dear Julian, we are so happy to hear that you enjoyed the stay. Thank you for choosing Langfontein for this special time. We hope to see you again. Regards, Marliza

Phillip E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A superb farmstay in the stunning Camdeboo Conservancy! Langfontein was a truly delightful, heartwarming experience! Comfortable and clean, with a touch of class. Johanna's hospitality (including a welcoming loaf of homebaked bread), the fresh air, warm fires, starry nights and beautiful walks were certainly memorable. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Dear Phillip, reviews like this keep us going and make running a guest farm worth it. Your positive feedback means a lot to us. We are so happy to hear that you enjoyed your stay at Langfotei. We hope to welcome you back soon.

Heleen K
1 nag
5.0
Jun 2025

Pragtig en vyfster. Super lekker en ontspannend. Pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly jy het die verblyf op Langfontein geniet. Ons hoop julle kom bly weer op die plaas. Groete.

Monique O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A breath of fresh air. Accommodation was superb and the hostess was amazing. Attention to detail was refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marliza
Langfontein Farm Cottages
Dear Monique, thank you for the fantastic feedback. We are delighted that you enjoyed your stay. It was great meeting you and hope to see you again. Regards, Marliza

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marliza Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Langfontein Guest Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa81da8ee37ea5aa1cf009a5b327290123f27c5ecdd2c3f34eaa1f7161024532214a382a518893c92623239b8ef87fd9c5d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 Langfontein Guest Farm Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.197422669055 24.16469424963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang