Lank-gewag Cottages
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2023 tot 13 Des 2023.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roete 62, Lank-gewag, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 080R864 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lank-gewag Cottage word deur vrugteboorde omring en is heeltemal privaat op 'n plaas wat 10 km buite Montagu geleë is.
Pruim Cottage is 'n rustieke selfsorgkothuis met klipvloere, 'n metaalplafon en die oorspronklike dik kleimure wat die huis in die somermaande koel hou. Die kothuis is nie met elektrisiteit toegerus nie, maar draagbare LED-lampe word voorsien. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea.
Nektarien Cottage beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Dié kothuis het 'n groot ingeboude binnebraai en 'n stoep me 'n uitsig oor die houtvuurwarmbad en die perskebome.
Gaste is welkom om die plaas te voet of met 'n fiets te verken en die plaaslewe te ervaar deur te kyk hoe die bome tussen Augustus en September met hulle bloeisels spog. Gaste kan ook pruime, appelkose, geelperskes en kaalperskes gedurende vrugteseisoen vanaf Desember tot Maart pluk. Alhoewel gaste se behoefte aan stilte gerespekteer word, is hierdie 'n werkende plaas en gaste sal trekkers en voertuie hoor as hulle deur die week hiér bly.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Roete 62, Lank-gewag, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Lank-gewag Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roete 62, Lank-gewag, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom