Le Thabo Game Farm and Lodge
16 gaste
8 slaapkamers
11 beds
5 badkamers
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 534 Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Le Thabo Game Farm and Lodge is in Waterberg, Limpopo, geleë en bied 'n plek vir allerhande vieringe.
Verblyf bestaan uit 8 slaapkamers, geskik vir tot 16 gaste. Daar is 5 slaapkamers binne die hoofhuis en 3 slaapkamers buite in 'n aangrensende woonstel. In die hoofhuis het drie slaapkamers elk 'n dubbelbed, een slaapkamer het drie enkelbeddens en die oorblywende slaapkamer het 1 enkelbed.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit in 2 badkamers, 1 met 'n bad en die ander met 'n stort, 'n sitkamer, TV en 2 kombuise met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Slaapkamer 6 is die enigste slaapkamer met lugversorging.
Geriewe op die perseel sluit in 'n braai-area, veilige parkering en 'n swembad. Vriende en familie-byeenkomste, verjaardagpartytjies en herdenkings is almal welkom.
Wildritte is 'n privaat, persoonlike ervaring op 'n plaas wat al in 'n aantal TV-advertensies gebruik is vanweë die privaatheid en natuurskoon. Dit kan teen 'n bykomende koste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 249
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Farm 534 Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Le Thabo Game Farm and Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 534 Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang