Liabela Guesthouse
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 2 gaste, 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n lessenaar vir sakereisgers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Liabela Bed & Breakfast is 'n rookvrye onderneming, en rook word slegs in die tuine toegelaat.
Ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.
Besoekers word slegs tot 21:00 op die perseel toegelaat.
Harde musiek, partytjies, oormatige geraas of vuurwerke word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 2 gaste, lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kamer het 'n privaat ingang, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Dis die kleinste kamer in die gastehuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Liabela Bed & Breakfast is 'n rookvrye onderneming, en rook word slegs in die tuine toegelaat.
Ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.
Besoekers word slegs tot 21:00 op die perseel toegelaat.
Harde musiek, partytjies, oormatige geraas of vuurwerke word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 'n gesin van 4 en beskik oor 2 skakelslaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet deel. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is ook lugversorging en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asseblief daarop dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Liabela Bed & Breakfast is 'n rookvrye onderneming, en rook word slegs in die tuine toegelaat.
Ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.
Besoekers word slegs tot 21:00 op die perseel toegelaat.
Harde musiek, partytjies, oormatige geraas of vuurwerke word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met stort, bad en 'n toilet. Daar is ook 'n privaat ingang, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Lessenaar is ook beskikbaar vir sakereisigers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Liabela Bed & Breakfast is 'n rookvrye onderneming, en rook word slegs in die tuine toegelaat.
Ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.
Besoekers word slegs tot 21:00 op die perseel toegelaat.
Harde musiek, partytjies, oormatige geraas of vuurwerke word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 2 gaste, lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort, bad en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Lessenaar is ook beskikbaar vir sakereisigers. Die kamer het ook 'n privaat ingang en lei na 'n balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Liabela Bed & Breakfast is 'n rookvrye onderneming, en rook word slegs in die tuine toegelaat.
Ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.
Besoekers word slegs tot 21:00 op die perseel toegelaat.
Harde musiek, partytjies, oormatige geraas of vuurwerke word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 2 gaste, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n privaat ingang, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Liabela Bed & Breakfast is 'n rookvrye onderneming, en rook word slegs in die tuine toegelaat.
Ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.
Besoekers word slegs tot 21:00 op die perseel toegelaat.
Harde musiek, partytjies, oormatige geraas of vuurwerke word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 4 gaste en beskik oor 2 skakelslaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet deel. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Liabela Bed & Breakfast is 'n rookvrye onderneming, en rook word slegs in die tuine toegelaat.
Ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.
Besoekers word slegs tot 21:00 op die perseel toegelaat.
Harde musiek, partytjies, oormatige geraas of vuurwerke word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 Underwood Road, Hatton Estate, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang