Liabela Guesthouse
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 Underwood Road, Hatton Estate, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Liabela Gastehuis is geleë in die hartjie van Pinetown, 'n voorstad van Durban. Die gastehuis bied warm gasvryheid, moderne gemak en 'n rustige omgewing, wat dit ideaal maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Kamers bied slaapplek vir tussen 1 en 3 gaste, en elkeen het 'n privaat badkamer. Gaste kan die pragtige tuin, 'n swembad en braaigeriewe geniet, wat 'n vriendelike en ontspanne atmosfeer skep.
Die gastehuis is net 'n paar minute van groot sakekerns, industriële sentrums, hospitale, regeringskantore, sportlokale en ontspanningsbestemmings, wat moeitelose toegang tot beide werk en ontspanning bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 86 Underwood Road, Hatton Estate, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Liabela Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 Underwood Road, Hatton Estate, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang