- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Main Road, Librodi Lodge, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Librodi Lodge House 10 bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in Sodwanabaai. Dit is stapafstand vanaf restaurante, koffiewinkels en Sodwana Bay Lodge Scuba Centre en dit grens aan iSimangaliso Wetland Park.
Daar is 2 eenhede en elk bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenhede kan apart of saam bespreek word. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis met selfsorggeriewe. Die leefareas het 'n etenstafel, TV, sitplek en lei na die stoep met meubels en 'n klein swembad.
Die stoepe word deur 'n seil geskei, maar kan ook opgerol word indien beide eenhede saam bespreek word. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Nikolien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Main Road, Librodi Lodge, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Librodi Lodge House 10 het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Road, Librodi Lodge, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang