+10

7 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 64 Berrangeweg, Adendorp, Graaff-Reinet, 6282, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

LiebenRust is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die skilderagtige Karoo-dorp Graaff-Reinet. Die huis bied die perfekte omgewing vir 'n ontspannende wegbreek saam met familie of vriende.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n slaapbank vir 1 gas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea sluit 'n plaasstyl-kombuis in wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea langsaan het oorgenoeg sitplek, 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi.

Buite is daar braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carike L
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! LiebenRust was fantasties, het ons so welkom laat voel, en die verblyf was baie skoon en netjies. As jy soek na 'n oorslaapplekkie in Graa...
Sien meer
Jan 2026
Rene N
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike, ruim plek en goed toegerus. Baie vriendelike gasvrou. Ons sal definitief. Baie lekker gebly en gerus.
Jan 2026
Anneke H
Gesin met tieners
5.0
Dankie vir die gemaklike oorslaap by LiebenRust. Baie ruim en netjiese verblyf. Dankie vir die gemaklike oorslaap by LiebenRust. Baie ruim en netjiese...
Sien meer
Des 2025
Sonja S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en goed ingerig. Baie gerieflike oorslaapplek met alle moontlike benodighede vir gerieflike verblyf. Veilige parkering vir motor agter hekke...
Sien meer
Des 2025
Priscilla K
5.0
Peaceful, comfortable, and relaxing stay. Yes. I had a wonderful stay at LiebenRust! The place was peaceful, clean, and beautifully mai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 64 Berrangeweg, Adendorp, Graaff-Reinet, 6282, Oos-Kaap
  • Gaste dink LiebenRust het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

64 Berrangeweg, Adendorp, Graaff-Reinet, 6282, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fd500cfa38d78c2979a3724018f55afb79348ce0a57d943c6674abe6ec4285ba0c0187aba5d0fb35869d54211ac47f32ac3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 7 mense 26 5 1 5 64 Berrangeweg Adendorp 6282 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.302469857518 24.54776494513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang