14 gaste
4 slaapkamers
10 beds
3 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - R33, Farm Claremont Portion 4, Marble Hall, 0450, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Little Kalahari Jag & Vakansie Plaas is 'n lieflike selfsorghuis op 'n plaas in die Bosveld, net buite Marble Hall. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek omring deur die rustigheid van die natuur.
Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Drie van die ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die solderslaapkamer 6 enkelbeddens het. Daar is een badkamer wat gedeel word met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en daar is 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ongeveer 18,9 km vanaf Marble Hall met winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R33, Farm Claremont Portion 4, Marble Hall, 0450, Limpopo
- Gaste dink Little Kalahari Jag & Vakansie Plaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R33, Farm Claremont Portion 4, Marble Hall, 0450, Limpopo
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang