6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Buffelsfontein Farm, Somerset East, 5850, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Little Karoo is 'n bekoorlike selfsorgplaashuis wat aan die buitewyke van Somerset-Oos, in die bergagtige landskap van die Oos-Kaap geleë is.
Die plaashuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, kaggel en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, koffie-en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan die uitsig van die berg in die agtergrond geniet, of by die vuurput met braaigeriewe ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit voetslaan, fietsry, 4x4-roetes en wildkyk in, wat dit ideaal maak vir diegene wat Somerset-Oos wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Buffelsfontein Farm, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
- Gaste dink Little Karoo het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Buffelsfontein Farm, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang