Little Rest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wingate-weg 17, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Rest is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Hadison Park, Kimberley en is net 2 km vanaf winkels en restaurante. Dit is ook loop-afstand van 'n winkelsentrum met 'n Pick n Pay, apteek, drankwinkel, Vee's video's, haarsalon, Good Burger en 'n KFC.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 'n slim-TV met Netflix en die volle DStv-pakket.Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die klein kombuis het 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstofie en 'n ketel. Daar is ook 'n tafel waar gaste kan eet en werk.
Veilige onderdakparkeerplek word vir 1 voertuig voorsien.
Gaste kan 'n rits besienswaardighede in die area soos die Groot Gat, Kimberley Mynmuseum, kunsgalerye, geskiedkundige roetes deur die dorp en gholfbane verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Little Rest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Wingate-weg 17, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Little Rest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hadison Park Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wingate-weg 17, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom