Log Cabin close to Zebula/Mabula
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516, Rietspruit Farm 527, Portion 8, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Log Cabin close to Zebula/Mabula bied bekoorlike selfsorgverblyf met pragtig braaigeriewe waar gaste kan wildkyk op 'n 20 hektaar-plaas. Dit is ongeveer 30 minute vanaf Bela-Bela geleë en is net 7 km vanaf die gewilde Adventures with Elephants. Dit bied ook maklike toegang tot Zebula Golf Estate & Spa en Mabula Wildreservaat.
Hierdie bekoorlike houthuisie bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitarea en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea met lugversorging beskik oor 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met stoele en die sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n onderdakstoep met sitplek en 'n vuurput. Die omheinde tuin is ideaal vir kinders en troeteldiere.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jenna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R516, Rietspruit Farm 527, Portion 8, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, Rietspruit Farm 527, Portion 8, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang