Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lovely Concordia

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helderberg College-weg 202, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lovely Concordia is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Somerset-Wes en is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasmasjien. Daar is 'n oopplan-kombuis met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n fluitketel. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en gemaklike stoele.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Helderberg College-weg 202, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helderberg College-weg 202, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cc99a02ebdd671056a2bbc5064448a3e371f0069bbc9cde3b85058d6e7ff8a7c7514078b08c1986c570f056415d1db96fc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 202 Helderberg College Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.056104058273 18.844427567459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem