Lush Horizons Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
2.6
Waarde vir geld
3.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Andre N
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Eenvoudig en lekker, en baie stil. Ons het nogal heerlik gebly hier, nou wel net vir een nag. Die kliëntediens was asemrowend en die ekstra myl was definitief gestap vir ons. Neem tog net asb die regte afdraai, sodat jy nie soos ons verdwaald op 'n grondpad op en af sal ry nie. As jy nie binne 'n 17 km grondpad jou bestemming bereik nie, dan is jy op die verkeerde pad. Met 'n lekker ruk en skud het ons aangeland, met aanwysings vanaf die gasheer wie ons sommer op 'n 'live location' gevolg het. Ons het heerlik gebraai en ons drankies koud geniet, maar bring net jou eie hout en ys vooraf. Laat die kinders of jongmense die boonste kamer neem, want hulle verfynde voetjies sal die trappies kan klim, en smeer Tabard - dit is tog 'n reservaat. Die water in die krane is heerlik warm, en die bad sommer baie groot! Wees net versigtig van 2 dinge: 1) om nie jou kop te kap soos jy regop sit in die boonste kamer se een bed nie, en 2) om nie jou klein toontjie teen die bed van die onderste kamer te stamp nie (dit sal uiters seerg wees). Ons het ongelukkig nie enige skottelgoed behoorlik gewas gekry nie, agv die tekort van seep, maar daar was gelukkig genoeg bekers en glase. Die natuur is baie verwelkomend, en jy kry sommer jou eie rooi vinkie wat by jou kom kuier terwyl jy daar is. Daar is ook WiFi op die reservaat! Dit sal net uitdagend wees vir langafstandverhoudings en mense wat van die huis af werk. Ons het baie lekker gebly en sommer lekker herinneringe gemaak ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Clarice J
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2025

Relaxing. Chantelle was the perfect concierge. We got stuck as GPS redirected us and she didn't hesitate to drive out to come and assist us. This place is the perfect getaway from the hustle and bustle of the city. If I could just propose that Lush Horizons and the place around it come together to fix the road as not all of us have off-road vehicles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Aangename, rustige kuier. Ons het lekker gebly en gekuier, dankie. Die gasvrou was regtig baie vriendelik en behulpsaam. Dadelik gehelp as daar iets was wat ons wou weet of nodig gehad het. Ons het 'n ander eenheid gekry as wat ons oorspronklik geboek het a.g.v. die koue. Heerlike stort in ons eenheid gewees. Als is gerieflik, maar ek dink wel dat die binne meubels en toebehore opgegradeer kan word. 'n TV vir hierdie yskoue wintersaande sal ook lekker werk. Dit is moeilik in dié eenheid waar ons was om hare te blaas/doen, want die spieël is agter die yskas se een kant opgehang. Kan dit dalk teen 'n ander muur ophang naby 'n muurprop? Die +-11 km grondpad is ongelukkig baie sleg. Ons verstaan dit is buite die oord se beheer. Sou definitief meer wou besoek as die pad in beter toestand is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantel
Lush Horizons Game Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer oor julle verblyf by Lusg Horizons Game Lodge. Ons sal werk maak van die spieël naby die muurprop. Ons is bly dat julle tevrede was met Chantelle se werk, en sy sal ook bly wees oor julle terugvoer. Baie dankie. Kom gerus weer. Groete, Manager.

Hannes V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Mei 2025

Very well looked after and neat. Very good. Neat with almost everything you need for a weekend. However, the road is horrible due to floods in the area. Small vehicles are not recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Japie K
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2025

Baie mooi maar slegte ervaring. Die lodge is baie mooi, chalet is skoon en netjies. Restaurant is toe, geen etes kan bedien word nie alhoewel ons die etes twee weke voor die tyd bespreek het. Ons het niks saamgeneem nie om te eet/gaar te maak nie. Dorp ver en pad baie sleg. Ons het niks geëet aangesien ons daar sou geëet het.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Chantel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 272 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R33, Vaalkop Farm Portion 18, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a5005fa1ef708ab3c47f5ab9ce4ddfb93c6cb7453e5e18a3c7b51e41192552fb664d275293bf93e0a71934848e5ed96b51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 R33 Vaalkop Farm Portion 18 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -24.677579 28.275021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang