Lush Horizons Game Lodge
- 272 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - R33, Vaalkop Farm Portion 18, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Lush Horizons Game Lodge is geleë in die Waterberge, 17 km noord van Modimolle in Limpopo. Die lodge is toeganklik via 'n 11 km lange grondpad en bied 'n rustige omgewing vir gaste wat selfsorgverblyf of kampeergeriewe soek.
Verblyf sluit in grasdak-selfsorgchalets en -karavane, en kampeerplekke. Elke chalet is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Karavaanstaanplekke bied toegang tot 'n grasdak-lapa, elektrisiteit, 'n braai-area en gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Geriewe op die perseel sluit in 'n nie-verhitte swembad, 'n dam vir visvang, 'n wandelroete, 'n kroeg, 'n konferensiesentrum en 'n oordwinkel. Bykomende ontspanningsgeriewe sluit in vlugbal, pooltafels, putt-putt en buitelug-skaak.
Die eiendom is beveilig met 'n 24-uur-sekuriteitshek en bied 'n stil omgewing sonder deurverkeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Chantel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- R33, Vaalkop Farm Portion 18, Modimolle, 0510, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R33, Vaalkop Farm Portion 18, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- 272 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang