Far Away Place - Luxury TreeHouse
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Currys Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Far Away Place - Luxury TreeHouse is 'n selfsorghuis in die hartjie van die idilliese Midlands Meander, met uitsigte oor die Karkloofvallei. Die damme op die eiendom is ideaal vir forelvisvang.
Hierdie huis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 'n enkelbed geskik vir 'n kind beskikbaar vir ekstra slaapplek.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuisie, insluitend 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV, sowel as gratis WiFi-geriewe. 'n Ingeboude gasverwarmer is ook beskikbaar vir kouer nagte.
Ontspan op die ruim balkon met hangstoele met uitsig oor die dam en berge, die ideale plek vir sonsondergang. Gaste het toegang tot 'n draagbare gasbraai.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Old Currys Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Far Away Place - Luxury TreeHouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Currys Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang