Majestic Views
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Havelock Street, Unit 8, Balmain Apartments, Gqeberha (Port Elizabeth), 6006, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Majestic Views is 'n lieflike selfsorgdakwoonstel op die agtste verdieping en is in die veilige Balmain-woonstelblok in Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad geleë. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en spog met 'n panoramiese uitsig oor die stad wat tot by die kuslyn strek. Daar is ook 'n kaggel, slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar en hierdie verblyf is naby geriefswinkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Suburban Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Havelock Street, Unit 8, Balmain Apartments, Gqeberha (Port Elizabeth), 6006, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Havelock Street, Unit 8, Balmain Apartments, Gqeberha (Port Elizabeth), 6006, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang