+11
Selfsorg in Waterberg

Makhato 9

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Sondela Nature Reserve Farm, Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Makhato 9 is 'n mediumgrootte huis met slaapplek vir 6 in die rustige Sondela Natuurreservaat. Omring deur natuurlike bos en wildlewe, bied die huis 'n ideale omgewing vir ontspanne buitelewe.

Die huis bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die boonste slaapkamer is langs die solder geleë en beskik oor 2 enkelbeddens, 'n klein privaat balkon en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n volledige en suite-badkamer, terwyl die tweede slaapkamer op die onderste verdieping 2 driekwartbeddens bevat en ook 'n volledige en suite-badkamer het. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n 5-plaat gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n aparte opwaskamer in. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en maak oop na die buite-onthaalarea. Die solder beskik oor 'n eetarea, 'n tweesitplekbank, 'n pooltafel en deure wat lei na 'n balkon met 2 buitestoele. Bykomende geriewe sluit in volledige DStv, WiFi en plafonwaaiers.

Buite kan gaste 'n ommuurde swembad, 'n grasdak-boma met braaigeriewe, buitesitplek en 'n vuurput geniet. 3 Onderdakparkeerplekke word voorsien. Die reservaat bied 'n reeks aktiwiteite op die perseel, insluitend wildritte, begeleide perdryroetes, vierwielmotorfietsuitstappies, fietsry- en staproetes, voëlkyk-uitstappies en gesinsvriendelike ervarings soos die wildlewe-sentrum, junior rangersprogram, diereplaas en 4x4-hindernisbaan.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 47

Resensies 235

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sondela Nature Reserve Farm, Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Sondela Nature Reserve Farm, Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0e78c07aeeb14753c3ec7721b7a6a3ca66b608346d3b6468657e83300f4064938c90d2f5735f820692c51d26c5079a45b0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.921740781303 28.397133836871
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang