LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Waterberg

Makhato Lodge 33

8 gaste

4 slaapkamers

4 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Makhato Lodge 33 is 'n grasdak-boslodge in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Die Sondela Natuurreservaat is 'n privaat wildreservaat net 150 km buite Johannesburg, waar gaste die stilte van die Bosveld, ontmoetings met sebras, koedoes, impalas en kameelperde of voëlkyk kan geniet.

Lodge 33 bied verblyf aan tot en met 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n dakkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die groot solderarea het 'n sitarea, 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste en 'n pooltafel. Die dakkamer lei na 'n beskutte balkondek met 'n eetkamertafel vir 6 gaste en gemaklike banke.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskasen 'n aparte waskamer. Die lodge het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eetarea het 'n ingeboude braai en 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste. Die eetarea het stapeldeure wat oopmaak en na die buite-area lei. Die huis het 'n boma met 'n vuurherd.

Sondela het 'n restaurant, kroeg, koffiewinkel, algemene handelaar vir basiese benodigdhede, gemeenskaplike swembaddens, 'n wildsentrum en 'n spa, Iketla Wellness and Spa, op die perseel. Gaste kan wildkyk, perdry, fietse huur, 'n 4x4-hindernisbaan aanpak of op begeleide vierwielmotorfiets-ritte gaan.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Clement C
5.0
Excellent location, well equipped and very convenient environment. We enjoyed the environment at Sondela and found the accommodation we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Nonele P
Saam met vriende
4.6
Had a beautiful, peaceful stay. The stay was awesome, just what me and my girls needed. Just the toilets had a few issues, like water c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Riana C
4.6
Behalwe vir piepklein badkamers het ons heerlik gebly en gekuier. Pragtige plek, maar badkamers is piepklein. Ongeveer 1.2m (breed) 4.0m (lank) stort,...
Sien meer
Jan 2025
Lesiba M
Saam met vriende
4.2
Pleasant. The lodge was nice, but it needs general maintenance.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Denise A
Gesin met tieners
4.0
Lovely books! Great weekend away. All as per pictures.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 309

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato Lodge 33 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 780
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 780
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 780
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8079813dc63e258d28d3f3f3c1e037b2be6318b816ae7aab29c548771002e2503d6bdfca2e6e12b0b42dbd3a50074d26766c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 780 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926431246885 28.392100122754
Soek in 'n groter streek