Makhato Lodge 92
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Makhato Lodge 92 is 'n selfsorghuis in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Dié privaat wildreservaat is in die Waterbergstreek geleë, net 150 km vanaf Johannesburg, en spog met die rustigheid van die bosveld, voëlspesies en wildspesies, soos sebras, koedoes, rooibokke en kameelperde.
Die huis met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die leefarea bied 'n eetarea, gemaklike sitplek, 'n binnebraai, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek, 'n boma met 'n vuurput, stoele en kussings. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sondela Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 238
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang