Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15
Selfsorg in Walmer

Mathemba House

8 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 182 Villiers Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mathemba House is 'n ruim en stylvolle selfsorghuis, ideaal geleë in die welige groen voorstad Walmer in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is slegs 2 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en is naby 2 groot winkelsentrums, waarvan 1 slegs 2 blokke weg is, en verskeie koffiewinkels, restaurante en besighede.

Mathemba House kan tot 8 gaste akkommodeer en bevat 3 ruim slaapkamers. Al die slaapkamers het elk 'n koninggrootte bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die huis het 2 moderne badkamers, waarvan een 'n en suite-badkamer is. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede hoofbadkamer bevat 'n bad-en-stort-kombinasie, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n 4-plaat kookplaat, broodrooster, ketel, eetgerei en gereedskap, maar nie 'n konvensionele oond nie. Daar is 'n slaapbank in die leefarea wat oopvou in 'n koningingrootte bed. Die leefarea bevat ook 'n TV met die volledige DStv-premiumpakket met meer as 80 kanale en honderde musiekkanale. Daar is ook 'n volledig funksionele kaggel. Die leefarea maak oop deur 'n stapeldeur na 'n groot patio en privaat tuin met braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 139

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 182 Villiers Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mathemba House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek

182 Villiers Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAodP23xEUXqSNNzOGiQF7IW7ogjm2pxqDGdRrHH9EQYgix2wNWO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 182 Villiers Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9824399 25.58845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang