Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15
Tentekamp in Waterberg

Matla Mamba Boskamp

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • R510, Groenvley Farm, Thabazimbi, 0385, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Matla Mamba Boskamp is 'n bekoorlike boskamp op 'n 7000 hektaar wildsplaas in die Waterberg-streek van Limpopo geleë. Die eiendom is nie omhein nie, wat wild toelaat om vrylik rond te loop en selfs binne die kamp se grense te wei.

Die kamp is op die oewer van die Mamba-rivier en bestaan uit 2 permatente, elk met 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die tente het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het beide 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Ekstra badkamer is op versoek beskikbaar en word gebruik vir gaste wat met hul eie tente of karavane kamp. Elke tent het ook 'n privaat stoep wat 'n uitsig oor die skilderagtige Mamba-rivier bied.

'n Sentrale gebou huisves die kombuis en leefarea. Die kombuis met lugversorging het 'n instapyskas, mikrogolf en gasstoof. 'n Etenstafel is op die stoep beskikbaar, terwyl daar oorgenoeg sitplek in die leefarea is. Die boma buite is ideaal vir 'n kampvuur onder die Afrika-naghemel.

Die omliggende bosveld bied 'n verskeidenheid wildbesigtigings, met talle spesies voëllewe, ape en ander diere wat algemeen in die area gesien kan word. Vir diegene wat wil uitstap, bied die plaaslike area 'n oorvloed besienswaardighede en aktiwiteite, insluitend wildritte, begeleide boswandelings en voëlkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Elektriese kragpunt
Kraan
Elektriese kombers
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R510, Groenvley Farm, Thabazimbi, 0385, Limpopo
  • Gaste dink Matla Mamba Boskamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 760
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R510, Groenvley Farm, Thabazimbi, 0385, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba437fd9b11ffcf3e01077fa45bb32381822fffd7bd5f619620f533fbe273e948c9488c225728f0f7b06ec658bd28a17772?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 R510 Groenvley Farm 0385 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -24.219281625318 27.526524681053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang