10 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Maweni Lodge, Queenstown, 5320, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Maweni Lodge is tussen berge geleë en 25 km vanaf Queenstown in die Oos-Kaap. Die rustigheid, uitsigte en tuisgemaakte maaltye is wat die meeste mense na Maweni Lodge lok. Verblyf is ideaal geskik vir groepe of gesinne wat voëlkyk, wildkyk, stap en gemaklike visvang geniet.
Daar is 5 individuele en suite-grasdak- en klipchalets beskikbaar, elk met slaapplek vir 2 persone en is elegant gemeubileer. Elke chalet is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Warm elektriese kombers en 'n muurverwarmer bied warmte op koue winteraande. Elke chalet het sy eie privaat stoep met stoele en 'n tafel, en word daagliks skoongemaak.
Die hoof-lodge-eenheid het 'n gemaklike sitkamer en eetkamer, 'n groot kroeg en 'n verwelkomende stoep, sowel as 'n swembad en 'n uitnodigende tuin om in te ontspan.
Gaste kan ook 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite geniet, insluitend:
Boswandelings en staproetes
Rivierpieknieks
Wildkyk op die eiendom
Baarsvisvang (slegs vang en vrylaat)
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Camilla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Maweni Lodge, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Gaste dink Maweni Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Maweni Lodge, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang