Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melrose Hideout

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Luke P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Peaceful. Wonderful service, wonderful room. Couldn't find something wrong if I tried.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophie
Melrose Hideout
Thank you so much for your kind words! We’re thrilled to hear that you had such a peaceful and wonderful experience with us. Your satisfaction means the world to our team, and we truly appreciate your support. We look forward to welcoming you back again soon!

Gerrit D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2024

Perfek vir wat ek nodig het - veilig, ideale ligging. Presies wat ek nodig het vir oornag. Twee items wat aandag kort: 1. Geen hou water by wasbak. 2. Geen tafel langs wasbak vir badmaker goed soos borsel, tandeborsel, skeergoed - so moet dan op die grond sit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julia Motladile N
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

It was good but they didn't offer the breakfast as they mentioned. Was fabulous but didn't get my breakfast as they mentioned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manuel D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2024

Personeel was vriendelik, maar dit is nie sy prys werd nie. Die dame by ontvangs was vriendelik. Die kamer was netjies, maar dit is nie gerieflik vir ouer persone nie. Daar was ook nie geskikte TV-kanale nie. Daar was nie eers koffie ens. in die kamer nie. Daar was nie water in die koue kraan in die badkamer by die wasbakkie nie. Ek het dit gerapporteer, maar daar was nie aandag aangegee nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Sophie
Melrose Hideout
Hallo meneer, dankie dat u Melrose Hideout besoek het. Ons vra om verskoning vir die tekortkominge tydens u verblyf. Ons het kwaliteit beddens en ons matrasse is skuimmateriaal vir 'n kliënt se gemaklike slaap. Die TV is oop sig, die kanale was verstek. Die wasbak het ook koue water gehad, dit is oopgemaak toe u dit aangemeld het. Ons het ook koffiegeriewe vir ons gaste en alles word in die kamer voorsien. Ons vra om verskoning vir die ongemak en ons wil u graag nog 'n kamer aanbied vir u volgende verblyf vir u gemak wat ons hier by Melrose Hideout bied. Dankie.

Kwena M
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2024

Just glad I had a roof over my head. Room was okay but stuffy on arrival. The room allocated was right at reception and the noise was unbearable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sophie
Melrose Hideout
Hello Kwena We are sorry to hear that you had a negative experience at our guesthouse. We take cleanliness and comfort very seriously, and we apologise for falling short in those areas. About the noise, the guesthouse was fully booked, so some guests were up and down the whole night. We are usually a very quiet place. I deeply regret any discomfort caused and am committed to making things right. Thank you. Kind regards Paballo

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.2
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Manogran M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Good value for money, safe and secure, and very friendly staff. The venue is safe and well located within the Melrose Arch area and within close proximity to Sandton and easily accessible routes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophie
Melrose Hideout
Good day, thank you for your feedback. You were a kind family, and it was a pleasure hosting you. We hope to have you again soon. Regards, Melrose Hideout

Jenna F
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

The staff is friendly and the place is nice an clean but just the owner needs to be more friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophie
Melrose Hideout
Good evening Thank you for visiting Melrose Hideout it was a pleasure to host you. The person you meet is probably not the owner as the owner is out of the country, but we apologize please do visit us again. Thank you once again for being part of The Melrose Hideout Family Regards Melrose hideout B&B

Jenna F
1 nag
5.0
Jun 2023

The best I felt home I'll go back over and over again. The staff went out of there way, Busi, your service is amazing, keep up the good work. The rooms were so clean, you can eat on their floors or in the bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophie
Melrose Hideout
Thank very much we really appreciate your support . Baie Dankie Regards Melrose Hideout

Jenna F
1 nag
5.0
Jun 2023

The best I ever had, the best. Wow, words can't explain my stay, just wow, we felt at home the treatment was the best. Busi, keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophie
Melrose Hideout
Thank you very much for visiting us. It was a pleasure hosting you please call again. Regards Melrose Hideout B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Sophie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ladbrook-rylaan 2, Melrose Arch, Johannesburg, 2001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bc9f2498979e5baad783181e939ca759d65c38bec7535431d28bbcde1c85d3387748179f641104243398b1ab79e17df0967?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 2 Ladbrook Lane Melrose Arch 2001 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.127699419445 28.066429439881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang