+35
Selfsorg in Amathole-distrik

Mgwalana River Lodge

14 gaste

7 slaapkamers

11 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 293 River Bend Crescent, River Bend Crescent, Mgwalana, 6170, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mgwalana River Lodge bied selfsorg-eenhede en is geleë in die Mgwalana-area naby die rivier, 40 kilometer vanaf Port Alfred in die Oos-Kaap. Perfek vir 'n groot gesin of 'n groep wat rustigheid en gemaklike verblyf soek, weg van die stad se gewoel.

Verblyf in die huis bestaan uit 7 slaapkamers wat oor 3 vlakke versprei is. Die slaapkamers is ruim en gemeubileer met dubbel- of enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer of deel 'n badkamer met bad- of stortgeriewe op dieselfde vlak as die kamer. Elke vlak het ook sy eie gemeenskaplike sitkamer en kombuis, wat geriewe soos 'n yskas en mikrogolfoond, 'n stoof en oond, sowel as 'n balkon of patio-area bevat, en gaste kan die kamers individueel bespreek vir kleiner groepe en paartjies.

Veilige parkering is beskikbaar vir voertuie, en Mgwalana River Lodge is 'n kort entjie van die Mgwalana-rivier en die strand af, waar voëlkyk en bootvaart eindeloos is, sowel as ander aktiwiteite soos kanovaart en branderplankry.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 293 River Bend Crescent, River Bend Crescent, Mgwalana, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mgwalana River Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 180
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 180
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 180
per nag (plek vir 14)
Bespreek

293 River Bend Crescent, River Bend Crescent, Mgwalana, 6170, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9eedc24bc1aec11b89078478df60ab05e79e9a20ccd8b91da161cf248c9cc04d955f1f2f7d5dbc5f2fe8d143203b14efbd7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 180 per nag, vir 14 mense 3 5 1 4 293 River Bend Crescent River Bend Crescent 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.408720578307 27.274142950773
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang