Miracle Mountain Farm Cottage
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die ruim Miracle Mountain Farm Cottage bied selfsorgverblyf vir tot 6 persone met pragtige uitsigte oor die Midlands.
Die huis word omring deur 'n woud van gombome en bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en eetkamer, en maak oop na 'n oordekte patio met uitsig oor die omgewing. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte bed, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien. Een van die badkamers is toegerus met 'n bad, en die ander 2 badkamers het elk 'n instapstort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.
Gaste kan ontspan in die knus sitkamer, wat toegerus is met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en Netflix, en oopmaak na die patio. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Joanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Off D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Miracle Mountain Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang