LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+69
Selfsorg in Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Christiaan R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing!! Baie lekker gebly. Sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria W
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Amazing mountain relaxation. Stay was really wonderful, felt taken care of, we could just relax and bond with my 3 kids. Indeed, it was a blissful experience. Owner, manager and staff were super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Rustige vriendelike plek. Rustig en veilig met DStv vir die kinders. Baie vriendelike ontvangs. Dadelik tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp L
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Lekker dankie. Ons het lekker gebly. Moes ongelukkig ons verblyf met 4 nagte kortknip weens 'n mediese noodgeval.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magali V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Perfect stopover for Capetonians travelling east. We stopped over at Mountain Breeze for one night. The cabin was surprisingly comfortable with very nice beds. I was worried that the noise from the N2 would keep me awake at night, but once the doors and windows are closed, you don't hear it. The place has nice proteas and pleasantly arranged gardens but not much to offer otherwise. I have not been able to connect to the WiFi, but since I didn't really need it, I didn't ask for help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsty W
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2026

Cramped for 5; best suited for 2-3. Very tiny bathroom. It was okay, just very small. It should be a 2/3 person maximum, not a 5 sleeper. The bathroom is tiny and very hard to use the basin with the shelf directly above it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond C
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.4
Mei 2026

Dit was oky vir 1 aand. Ongelukkig geen warm water gehad nie, niks erger as n koue shower vroeg oggend nie, TV heel aand geen signal gehad nie. Verder was die verblyf ok.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adri S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.2
Sep 2026

Pragtige omgewing, gasvry en netjies. Baie oulike eenheid, net te klein en ongemaklik vir 5 mense ongelukkig. Skoon en netjies, en die personeel is baie oulik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Darryl D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing, my dogs loved it. Tranquility, beauty, animal friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect. Very pleasant stay, unit was clean and perfect, lots to see and do in the area. Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Tsitsikamma, Elandsrivier, Kareedouw, 6304, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NDlmMzgxLTgyMGQtNDBiZS1iNTZmLWQ2MWJmOWVlMjIzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 Tsitsikamma Elandsrivier 6304 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.982753492666 24.041218757629