Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountainview @ Bokfontein se Loop

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokfontein se Loop, Bokfontein Deel 16, Swartuggens, 2835, Noordwes
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mountainview @ Bokfontein se Loop se Loop bied selfsorgverblyf wat 45 km vanaf Rustenburg en 20 km vanaf Swartruggens op die N4 geleë is. Hierdie kothuis is in 'n asemrowende vallei waar gaste die plaasatmosfeer kan inneem.

Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoof-, tweede- en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek.

Buite is 'n kaggel en 'n plonspoel wat deur 'n tuin met hoë bome omring word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Marietha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Bokfontein se Loop, Bokfontein Deel 16, Swartuggens, 2835, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokfontein se Loop, Bokfontein Deel 16, Swartuggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa08e8b5fbffdc03c5f6c8d710302932b8e6386cbe56a4654dc80cf5b160a5def14799e404c1eb61de026dead95d2230612ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) Bokfontein se Loop Bokfontein portion 16 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.645840657832 26.670339090985
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem