Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mzingazi Waterfront

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village 36, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mzingazi Waterfront is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in 'n kompleks in Richardsbaai en bied verblyf met asemrowende uitsigte oor die seiljagklub.

Die grondverdiepingwoonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar en het 'n oopplan-uitleg. Dit beskik oor 'n slaaparea met lugversorging en 'n leefarea met 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie het 'n kombuishoekie, yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is sook 'n TV met Openview en gaste kan die pragtige uitsig oor die seiljagklub en skibootklub vanaf die woonstel bewonder. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en bied toegang tot 'n privaat strand.

Dit is naby plaaslike restaurante en slegs 260 m vanaf die privaat strand. Dít maak Mzingazi Waterfront die perfekte verblyfopsie vir diegene wat op soek is na 'n ideale strandwegbreek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Karina L
Gesin met klein kinders
5.0
Wegbreek naweek. Alles was presies soos op die foto's. Die woonstel was netjies en skoon en heerlik ruim met lekker vinnige WiFi. Ons het 'n pragtige ...
Sien meer
Aug 2024
Heidi L
Gesin met tieners
5.0
Rustige atmosfeer en baie mooi uitsig. Ons het lekker gebly en selfs met ons aankoms by die hek was die wagte baie behulpsaam, en het ons selfs gewys ...
Sien meer
Aug 2024
Melinda K
5.0
Enjoyed it very much. I was pleasantly surprised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Esmare W
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Lekkerste verblyf ooit, my man het die visvanggeriewe baie geniet. Die woonstel is tops vir 'n gesin met kinders. Sal definitief weer gaan...
Sien meer
Apr 2024
Peet M
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly. Dit het 'n baie mooi uitsig oor die seiljagte. Al is dit self-catering, sal ek dit verkies het as hulle die beddens opgemaak het en die ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village 36, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mzingazi Waterfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village 36, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd9b11bd0940bfcda4189d63d4434f086f127b298fd4ee60366fee01c5657015cf97caf68a23a1030d917ba373f5e84325f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 42 Bridgetown Road 36 Mzingazi Waterfront Village 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.79245864135 32.081708873819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang